Keith Gordon

Keith Gordon
Geboorte 3 Februarie 1961 (1961-02-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Regisseur, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keith Gordon (gebore 3 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Midnight Clear (1992), Mother Night (1996), en Waking the Dead (2000), en in die televisiereeks Fargo (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy